Home / Photography  / Kobus Smit

Kobus Smit

Meet Kobus Smit

My belangstelling in fotografie en kuns het alreeds op laerskool begin. Ek het al in die sestiger jare op skool wit-en-swart foto’s met ‘n bokskamera geneem en selfs ontwikkel. Dié belangstelling was altyd daar en het in 1996 momentum gekry toe ek ‘n tweedehandse Pentax K-1000 met drie lense vir R500 in die hande gekry het! Sedertdien is talle van my foto’s nasionaal en internasionaal in verskeie tydskrif en koerante gepubliseer.  Die passie vir fotografie dryf my steeds op 69-jarige leeftyd. Ek kan nie my lewe indink sonder ‘n kamera in my hand nie. Daarom is ek ‘n mikrostock fotograaf vir Shutterstock, Adobe Stock en Dreamtime. Al my foto’s is te koop e nek is beskikbaar vir fotografiese werk. “


Instagram: @kobussmitphotography
Website: https://fineartamerica.com/profiles/kobus-smit

digital@escapemagazine.co.za

Review overview
NO COMMENTS

POST A COMMENT

Previous Next
Close
Test Caption
Test Description goes like this